Ma word

ek wou ń gedig skryf
maar hoor toe ń doef,
sien hande om voete
en tone in mond

ek wou soveel dinge
gedink dat ek weet,
sien bollemakiesies
ń blaar opgeëet

ek wou alles reg doen
so reg as wat kan,
sien poef wat daar uitpeul
gesmeer oor die grond

‘ek gaan’ toe ń theory
ek’t als opgelees,
nou lag ek te lekker
vir pre-motherhood idees.

Ansa Smit, 2017.

IMG_20170617_084124.jpg

One thought on “Ma word

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s