as jy los kom

As die stofpad jou neem by die hart
dan loop alles binne jou saam
sonder om te verduidelik
of om te vra.

As die wind eers werklik begin spog
staan jou kop onverwags stil
en die kompas in jou bors ontklont
sonder om te verduidelik
of om te vra.

As die brul los kom uit die diepte van jou
put – en jy buig na die donker en die lig
vanuit die heelal in jou lyf
dan leef jy
sonder om te verduidelik
of om te vra.

Sonder om te verduidelik
of om te vra.

©Ansa Smit, Oktober 2015.

IMG_20151019_104313

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s