Laksman

Hoor jy? See roep
net voor donker en lig
ontmoet,

getye in bloed weet wanneer
om te stop
staan stil
luister

langs my land n laksman,

ons staar na soute toevlug
soos golwe een vir een ons
wit of swart
vrot en seer
ons te veel wil beheer
teen geroeste herinneringe
ophang,

kos van lesse geleer
lewens geleef om nou
vir n oomblik
met helder oë te staar

na soute toevlug.

©Ansa Smit, Mei 2015.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s